Main menu
Straatadres:
Roperstraat 209
BROOKLYN
Pretoria
0181
Posadres:
Roperstraat 209
BROOKLYN
Pretoria
0181
Skoolure:
Maandae -
Gr 1 – 2:
07:30 tot 13:00
Gr 3 – 7:
07:30 tot 13:30
Vrydae
Gr 1 – 2:
07:30 tot 12:30
Gr 3 – 7:
07:30 tot 13:00
Kantoorure:
Maandae – Vrydae 07:20 tot 15:00
Kontaknommers :
Tel:
(012) 362 1335,
(012) 362 1336.
Faks:
(012) 362 0550
E-
ontvangs@osieland.co.za


Rugbyprestasie
Osies doen dit weer!
Laerskool Pretoria-
vir kleiner skole te Volksrust.
Ons 0/ 11 SPAN het die Blou Bulle verteenwordig.
Ons het teen skole van die PUMAS ,LUIPERdS, LEEUS, VALKE en LIMPOPO BULLE gespeel.
Die 0/11 Osies het elke uitdunrondte gewen en het ook in die FINALE rondte gewen.
Ons is baie trots op die 0/11 span wat as BONDEDAG wenners gekroon is.
• ‘n atletiekbaan,
• 2 x gewigstootsirkels.
• 2 x uitstekende geriewe vir verspring (astromat aanloopvlak en netjiese afgeronde sandputte met die regte tipe sand),
• 4 x spreiligte (vir aandatletiek, rugby en funksies),
• ‘n rugbyveld,
• ‘n krieketveld en 2x nuwe krieketnette,
• ‘n 4 m x 4 m marmer skaakbord en glasvesel skaakstukke,
• 4 x tennisbane,
• 6 x netbalbane,
• ‘n 14 m x 25 m swembad met pavijoen
• asook ‘n onderdakpawiljoen langs die atletiekbaan/rugbyveld.
• Voldoende en goeie kwaliteit apparaat is ook vir alle sportsoorte tot beskikking van die leerders.
• Naskoolsentrum
• Onthaalsentrum